About Bergrivier Lodge and Caravan Park
'n Stukkie paradys in die bosveld! Kom ervaar die unieke rustigheid van die bosveld. Geleë teen die pragtige Krokodilrivier, is dit die ideale plek om te ontspan, voëls te kyk en vis te vang en geniet die asemrowende natuurskoon.
Address
R511
Town
Brits
Activities
accommodation, swimming, water slide, pool, bar, restaurant
Social